Gaan na inhoud

linoleensuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Struktuur van alfa-linoleensuur
Enkelvoud Meervoud
  linoleensuur     
li•no•leen•suur
(biochemie) 'n Essensiële drievoudig-onversadigde vetsuur
Daar is slegs twee essensiële vetsure vir mense: ALA of alfa-linoleensuur (omega-3-vetsuur) en LA of [linoleïensuur] (omega-6-vetsuur)[1]
Vetsuur

    Hiponieme

Alfa-linoleensuur, gamma-linoleensuur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: linolenic acid(en)
Nederlands: linoleenzuur(nl) o