lipgleuf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lipgleuf | lipgleuwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lipgleufie | lipgleufies |
- Die lipgleuf is 'n vertikale inkeping in die middelarea van die bolip, wat by mense strek vanaf die neusseptum tot by die bolip, maar het geen oënskynlike funksie nie. (philtrum, medial cleft)
- mediale spleet