Gaan na inhoud

lippediens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lippediens     
Regeringsamptenare lewer slegs lippediens om geslagsgebaseerde geweld aan te spreek, want hulle doen niks daaraan nie. (lip service, hypocrisy)

    Sinonieme

oppervlakkige toewyding, huigelary