Gaan na inhoud

lisien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Lisien se molekule
Enkelvoud Meervoud
  lisien     
li•sien
(biologie), (chemie) 'n proteïnogene alfa-aminosuur
  1. Die verteerbaarheid van lisien, histidien en arginien in wit vismeel en karkasmeel is met sewe weke oud haantjies vasgestel. [1]
Aminosuur

    Afkorting

Lys

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lysine(en)
Nederlands: lysine(nl) o