Gaan na inhoud

literatuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  literatuur     
   
(lêer)
li•te•ra•tuur
Geskrewe taalkunswerke wat op grond van gemeenskaplike taal of verwantskap, kultuur, periode, styl, lewensbeskouing of ander faktore met mekaar saamhang.
1605, die jaar van die verskyning van Cervantes se roman Don Quijote, kan gesien word as die aanvang van die burgerlike fase in die ontwikkeling van die literatuur.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: literature(en)
Nederlands: literatuur(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor literatuur.