Gaan na inhoud

litiumhidroksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Litiumhidroksied se kristalstruktuur
Enkelvoud Meervoud
  litiumhidroksied     
litium + hidroksied
(chemie) LiOH, 'n Ioniese en oplosbare sterk basis wat uit litium- en hidroksiedione (Li+ en OH) bestaan.
  1. Litiumhidroksied word gebruik om lug te suiwer en koolstofdioksied in ruimtetuie en duikbote te verwyder.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lithium hydroxide(en)
Nederlands: lithiumhydroxide(nl) o