Gaan na inhoud

litosfeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  litosfeer    litosfere  
li•to•sfeer
(geologie) die buitenste oppervlak van die aarde (of 'n ander planeet), die aardkors nl. die grond en rotse.
  1. Organismes is afhanklik van die litosfeer op verskillende maniere. Die litosfeer sluit die aardkors, boonste deel van die mantel en die seebodem in. [1]

    Holonieme

Biosfeer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lithosphere(en)
Nederlands: lithosfeer(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor litosfeer.