Gaan na inhoud

litteken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  litteken    littekens  
lit•te•ken
(medies) 'n Gebied van veselagtige weefsel wat normale vel na 'n besering vervang.
Littekens spreek van seerkry, wonde en pyn. Elke litteken het 'n storie om te vertel en gewoonlik herinner dit ons aan 'n negatiewe gebeurtenis[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: scar(en)
Nederlands: litteken(nl) o