loef
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loef |
- (skeepvaart) die kant van 'n seilskip wat na die wind gekeer is
- [...] ek word
nie ingeslak in sand nie, ek kan
op my minste nog
van ly na loef laveer.[1]
- Iemand die loef afsteek -- iemand voorspring
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|