Gaan na inhoud

loep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Loep
Enkelvoud Meervoud
  loep    loepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  loepie     loepies  
'n vergrootglas wat in die hand gehou kan word
Ons tandheelkundige binokulêre loepe is die perfekte hulpmiddel vir tandheelkundige persone.[1]
Onder die loep neem -- om aan 'n meer gedetailleerde ondersoek te onderwerp

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: loupe(en)
Nederlands: loep(nl)