Gaan na inhoud

loer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek loer  
Verlede Tyd  ek  het geloer        
Om intens te kyk, dikwels met kwaadwillige bedoelings
  1. In hoofstuk 7 loer jy oor die skouers van ervare skrywers soos Hannelie Booyens, Koos Kombuis en Johann Maarman, wat jou leer hoe om te skryf [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lurk(en)
Nederlands: loeren(nl)