lokomotief
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lokomotief | lokomotiewe |
- lo•ko•mo•tief
- (vervoer) 'n Selfaangedrewe voertuig wat gebruik word om op 'n spoorlyn passasiers- of vragtreinwaens te trek, terwyl dit self geen vraglas of passasiers vervoer nie.
- Transnet kry hofbevel om onderdele vir lokomotiewe te beskerm.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|