loods
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loods | loodse |
-
(lêer)
- (beroepe), (skeepvaart) 'n persoon wat skepe na en van 'n hawe lei
- skuur, pakhuis, gebou waar goedere gestoor kan word
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | loods |
| Verlede Tyd | ek | het geloods |
| Verlede deelwoord | geloodste | |
- om iets veilig êrens heen te neem, om dit veilig na sy bestemming te bring
- om te organiseer of te inisieer
- Nadat die Wet op Gemeenskaprade 1977 (Wet 123 van 1977) aan die einde van die 1977-sitting deur die Parlement geloods is, was daar aanvanklik trae belangstelling by 'n wye spektrum van die verskillende Swartgemeenskappe.[3]
- Met die knellende droogte wat veral skaapboere in die Noord- en Wes-Kaap beleef, het Graan SA op 1 Junie 'n droogtehulpprojek geloods.[4]
| Vertalings: 1. na bestemming bring | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. organiseer | |||
|---|---|---|---|