loodsstudie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loodsstudie | loodsstudies |
-
(lêer)
- loods•stu•die
- 'n Eksperiment wat uitgevoer word om 'n nuwe idee of konsep te toets voor volskaalse bekendstelling
- Die loodsstudie en die fokusgroepbesprekings bied ‘n insider-perspektief van hoe die mense in die land waar die handboeke gebruik word, diversiteit (ook in die handboeke) beskou[1]