looi
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | looi |
| Verlede Tyd | ek | het gelooi |
| Teenwoordige deelwoord | looiende | |
| Verlede deelwoord | gelooide | |
- om huide en velle van diere te behandel en leer te vervaardig.
- om iemand hewig te kritiseer of te berispe
| Vertalings: 1. Leer vervaardig | |||
|---|---|---|---|