loon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loon | lone |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| loontjie | loontjies |
- (finansieel), (ekonomie) geld wat vir werk betaal word
- Die nasionale minimum loon het op 1 Maart 2024 van R25,42 tot R27,58 per uur gestyg.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor loon.