Gaan na inhoud

loopbaaninligting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  loopbaaninligting     
loopbaan + inligting
loop•baan•in•lig•ting
Inligting wat loopbaan- en leerkeuses ondersteun. Dit sluit arbeidsmarkinligting in, soos salarisse en indiensnemingsyfers van verskeie beroepe, beskikbare opleidingsprogramme en huidige werksgeleenthede.