Gaan na inhoud

loopbaankeuse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  loopbaankeuse    loopbaankeuses  
loopbaan + keuse
loop•baan•keu•se
Watter beroep en loopbaan 'n mens kies en waarom
Om 'n loopbaanvoorligter te besoek gee jou die geleentheid om jouself beter te leer ken en om 'n ingeligte loopbaankeuse te maak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: loopbaankeuze(nl) v/m, carrièrekeuze(nl) v/m