loops
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | loops | loopse | |
- (biologie) gesê van 'n vrugbare teefie wat met 'n manlike hond wil paar
- Geen diere raak meer ‘speuls’ nie, ook nie ‘ritsig’;
‘loops’ en ‘jags’ is in ons uitsaaiwerk taboe,[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|