Gaan na inhoud

lopoliet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Intrusietipes: 7= lopoliet
Enkelvoud Meervoud
  lopoliet    lopoliete  
lo•po•liet
(geologie) 'n Groot stollingsindringing wat lensvormig is met 'n komvormige sentrale gebied.
  1. Massieve stollingsgesteentes [...] vorm aaneengeslote [granietmassas] soos batoliete, lakkoliete en lopoliete.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lopolith(en)