Gaan na inhoud

losbandig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   losbandig    losbandige    losbandigs    
Vergrotend   losbandiger    losbandigers  
Oortreffend   losbandigste  
   
(lêer)
los•ban•dig
Wie nie veel aandag gee aan morele of religieuse reëls, norme of gebruike nie
  1. Duiwelskloof is ’n begeerteparadys, ’n wêreld van ongebreidelde begeerte, van losbandige en openhartige seks, ’n geseksualiseerde wêreld, ’n erotiese droom waarin alle begeertes vervul kan word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: licentious(en)
Frans: dissolu(fr)
Nederlands: losbandig(nl)