Gaan na inhoud

losdraai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek draai los   
(in bysin)   ... dat ek losdraai  
Verlede Tyd  ek  het losgedraai  
Onbepaalde wys los te draai   
Teenwoordige deelwoord losdraaiend   
Verlede deelwoord losgedraaide   
los + draai
los•draai
Om draaiend los te maak
  1. As meer water verlang word, word die bottelprop losgedraai wat die water laat loop totdat dit weer toegedraai word. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: turn loose(en)
Nederlands: losdraaien(nl)