Gaan na inhoud

losgaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  dit gaan los   
(in bysin)   ... dat dit losgaan  
Verlede Tyd  dit  het losgegaan  
Onbepaalde wys los te gaan       
los + gaan
   
(lêer)
los•gaan
Om sy band te verbreek; om los te raak
  1. Vanaand is dit net of die rem vanself losgegaan het en hy onredelik moet raas teen al wat in sy pad kom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: get loose(en)
Nederlands: losgaan(nl)