Gaan na inhoud

loslappieskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  loslappieskap     
Loslappieskap is 'n romantiese verhouding tussen twee mense wat nie aan mekaar verbind is nie en mekaar slegs af en toe sien.

    Sinonieme

losklosskap