Gaan na inhoud

lugbel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Lugbelle
Enkelvoud Meervoud
  lugbel    lugbelle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lugbelletjie     lugbelletjies  
lug + bel
lug•bel
'n Klein lugsakkie binne 'n vloeistof, soos water, 'n vaste stof of omring deur 'n kolloïed binne 'n groter vloeistofomgewing.
  1. 'n Algemene probleem is dat lugbelletjies in die plastiekoppervlak kan vas word gehou. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: air bubble(en)
Nederlands: luchtbel(nl) v/m