Gaan na inhoud

lugbelwaterpas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Lugbelwaterpas
Enkelvoud Meervoud
  lugbelwaterpas    lugbelwaterpasse  
lugbel + waterpas
lug•bel•wa•ter•pas
(gereedskap) 'n Instrument wat 'n lugbel gebruik om te bepaal of iets waterpas is
  1. Skets en benoem die hoofonderdele van 'n lugbelwaterpas. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Libelle(de) v
Nederlands: libel(nl) v/m
  1. Department of Higher Education and Training Werkwinkelspraktyk; 2019