lugvaartlyn
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lugvaartlyn | lugvaartlyne |
- لِوخْ فَارْتْ لَیْنْ , meervoud: لِوخْ فَارْتْ لَیْنِی
- *lugfaartlyn, meervoud: *lugfaartlyne
- lug•vaart•lyn
- (lugvaart) Bepaalde roete waarlangs vliegtuie reis.
- Die diens met vliegtuie oor 'n bepaalde roete.
- [Ek is] betrokke in die lugvaartlyn as tegnikus en werk vir n bekende lugredery naby Nelspruit.[1]
| Vertalings: lugvaartlyn | |||
|---|---|---|---|
|
| ||