Gaan na inhoud

luiaard

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  luiaard    luiaards  
lui + aard
lui•aard
  1. (soogdiere) 'n Mediumgrootte soogdier wat in Sentraal- en Suid-Amerika voorkom en tot die familie op Wikispecies Bradypodidae behoort. Dit woon net in bome en wat die gewoonte het om onderstebo aan takke lê hang.
  2. iemand wat baie lui is
  1. Vlermuise is soogdiere. [...] Maar wat hulle uniek onder soogdiere maak is die feit dat hulle nie net perfek ontwerp is om onderstebo te hang nie, soos die luiaard, maar hulle kan ook vlieg. [1]
  2. Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys![2]

    Sinonieme

  1. Luidier
  2. Luilak

    Vertalings

  Vertalings:   1. soogdier
Engels: sloth(en)
Nederlands: luiaard(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor luiaard.