luidier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| luidier | luidiere |
- lui•dier
- (soogdiere) 'n Mediumgrootte soogdier wat in Sentraal- en Suid-Amerika voorkom en tot die familie
Bradypodidae behoort. Dit woon net in bome en het die gewoonte om onderstebo aan takke lê hang.
- Ek het uitgevind dat die luidier wat ek in die oerwoud gesien het, 'n drietoonluidier was. [1]
| Vertalings: 1. soogdier | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor luidier.