luk
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | luk |
| Verlede Tyd | dit | het geluk |
- Om suksesvol te wees, om iets reg te kry
- Dit luk net soms, maar ek is verwen, want in my heel eerste twee verhale, “Spioene” en “Bert die Jagter” (albei by nalese tematies oor kinders se konfrontasie met die dood) hét ek dit reggekry[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|