Gaan na inhoud

lus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lus    lusse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lussie     lussies  
'n sirkel gemaak in 'n tou of band
Klim teen ʼn paal op met ʼn Pruisiese lus.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: loop(en)
Nederlands: lus(nl)
Enkelvoud Meervoud
  lus    luste  
  1. sin, verlange
  2. seksuele begeerte
  1. Het jy lus?[2]
  2. Hy wou vry wees om sy luste uit te leef.[3]
2. Luskus

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lust(en)
Nederlands: lust(nl) m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lus  
Verlede Tyd  ek  het gelus    
Teenwoordige deelwoord lussend     
'n kring in 'n tou of band maak
Skeringbrei is ‘n proses waardeur stelle skeringdrade in die skeringrigting inmekaar gelus word om ‘n tekstielstof te vorm.[4]
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lus  
Verlede Tyd  ek  het gelus    
Teenwoordige deelwoord lustend     
sin of verlange hê
Het jy al op 'n Sondagoggend wakker geskrik en gelus;;; vir 'n lekker warm koesister, maar wou nie opstaan om dit te gaan koop nie?[5]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lust(en)
Nederlands: lusten(nl)