luskus
Voorkoms
- lus•kus
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| luskus | luskusse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| luskussie | luskussies |
- 'n kol wat ontstaan deur iemand wat hard aan 'n plekkie vel suig
- 'n Luskus kan jou lelik in die verleentheid bring.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|