lym
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lym | lyme |
-
(lêer)
- 'n Klewerige materiaal wat gebruik word om voorwerpe aan mekaar vas te plak.
- Zr-poeier wat gemeng is met 'n verbinder (PVA en koue lym) is gesmelt om 'n dun lagie te vorm. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lym |
| Verlede Tyd | ek | het gelym |
| Teenwoordige deelwoord | lymende | |
| Verlede deelwoord | gelymde | |
- Om met lym vas te plak
- Die sand waarmee die mure van die gate gebou is word aanmekaar gelym met 'n afskeiding van 'n klier in die stert.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|