Gaan na inhoud

lynvis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lynvis     
lyn + vis
lyn•vis
(voeding), (visse) enige vis wat met 'n hoek en lyn gevang word;[1]
  1. Spesies wat tans aan kleinskaalse visvangkoöperasies toegewys is, sluit in die stadium inkvis, Weskus-kreef, seewier, handlyn-stokvis, lynvis, oesters en witmossel in. [2]