maagkrimping
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maagkrimping | maagkrimpings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| maagkrimpinkie | maagkrimpinkies |
- 'n Maagkrimping is 'n kosmetiese operasie om die maag te verklein. (tummy tuck, abdominoplasty)
spekdektomie, boepieplastie, penspluk