maak
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | maak |
| Verlede Tyd | ek | het gemaak |
- Vervaardig; aanmekaarsit; skep; laat ontstaan.
- Ek maak 'n voerbak vir die voëls om in die tuin te sit.
- Wat maak oom Kallie daar?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maak | make |
- Simbool of naam vir die produkte van 'n bepaalde produsent of handelsonderneming; handelsmerk.
- Die rekenaar is van 'n onbekende maak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van maken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van maken
- gebiedende wys van maken
- 1.: Ik maak.
- 2.: Maak je?
- 3.: Maak!