Gaan na inhoud

maaltyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  maaltyd    maaltye  
maal•tyd
(voeding) 'n Hoeveelheid voorbereide kos wat voldoende is om die fisiese behoefte vir 'n aansienlike tyd te bevredig
  1. Die bereiding van lekker en voedsame maaltye vir die gesin is gewoonlik hoog op die lys van uitdagings wat ons elke dag die hoof moet bied.[1]

    Hiponieme

Ontbyt, middagete, aandete

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: meal(en)
Nederlands: maaltijd(nl) m
Xhosa: isidlo 7