Gaan na inhoud

maatreël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  maatreël    maatreëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  maatreëltjie     maatreëltjies  
maat + reël
maat•reël, maatre•el
Iets wat besluit is om 'n teiken te tref
  1. Na sy mening kan voorkomende, nie-dodelike maatreëls moontlik op die lang duur meer doeltreffend wees vir die inperking van verliese in ’n kudde, as wat dodelike metodes kan wees.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: measure(en)
Nederlands: maatregel(nl) m