maatsilinder
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maatsilinder | maatsilinders |
- maat•si•lin•der
- (chemie), (gereedskap) 'n Deursigtige silinder, dikwels van glas gemaak, met 'n gradueringsmerk
- Jy sal die volgende items benodig vir die eksperiment:
• Water, kookolie (sonneblomolie), gliserien, naellakverwyderaar (asetoon), brandspiritus
• Klein glasbekers of glas maatsilinders[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|