Gaan na inhoud

magnesiamelk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  magnesiamelk     
magnesia + melk
mag•ne•si•a•melk
(chemie) 'n Suspensie van magnesiumhidroksied Mg(OH)2 in water
  1. Magnesiamelk is ’n voorbeeld van ’n teensuurmiddel en is slegs effens in water oplosbaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: milk of magnesia(en)
Nederlands: magnesiamelk(nl) v/m