magneties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | magneties | magnetiese | magneties |
- mag•ne•ties
- (fisika) Wat verskynsels vertoon wat toegeskryf kan word aan 'n sirkelstroom of 'n roterende lading
- Silwer, goud, platinum en koeldrankblikkies van aluminium is nie magneties nie. Hulle kan soms effens magneties wees weens die aanwesigheid van ferromagnetiese materiale wat saam met die ander metale allooie vorm.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|