Gaan na inhoud

makend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordmaak
Bywoordelikmakend
Attibutiefmakende
ma•kend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat/wie maak, terwyl dit maak
  1. en, Sarie opmerksaam makend,
    stel hy voor aan haar
    om op die gras te sit
    en eers met hom die voordrag aan te hoor.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: making(en)
Nederlands: makend(nl)