makromolekule
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| makromolekule | makromolekules |
- ma•kro•mo•le•ku•le
- (chemie) 'n molekule wat uit 'n groot aantal atome bestaan
- Biologiese makromolekules sluit molekules soos koolhidrate, proteïene, nukleïensure en lipiede in. Hulle is noodsaaklik vir die voortbestaan van alle bekende vorms van lewe.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| makromolekuul | makromolekule |
- ma•kro•mo•le•ku•le
- Meervoud van makromolekuul; meer as een makromolekuul.