Gaan na inhoud

malaria

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  malaria     
ma•la•ri•a
(medies) {{Graad11} 'n Siekte wat veroorsaak word deur enkelsellige parasiete van die op Wikispecies Plasmodium-genus, wat aan die op Wikispecies Apicomplexa behoort. Die parasiet word deur malaria-draende muskiete aan mense oorgedra.
  1. Daar is vier spesies van protiste wat malaria by mense veroorsaak. Plasmodium vivax en P. falciparum is verantwoordelik vir 95% van die infeksies wêreldwyd. P. malariae en P. ovale is die ander twee spesies wat malaria veroorsaak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: malaria(en)
Nederlands: malaria(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor malaria.