Gaan na inhoud

malimuil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  malimuil    malimuile  
Samestelling van mali- (vgl. Xhosa imali 'geld') en muil.
Iemand wat groot hoeveelhede geld van twyfelagtige oorsprong vervoer
Sommige malimuile weet hulle help met kriminele aktiwiteite, maar ander is onbewus daarvan dat hul optrede bedrieërs help.

    Sinonieme

Geldmuil