Gaan na inhoud

mandjieratel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mandjieratel    mandjieratels  
Die Brasiliaanse mandjieratel is 'n slaginstrument gevorm soos 'n geslote mandjie, gevul met sade en gebruik as 'n soort ratel.