Gaan na inhoud

mantisse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mantisse    mantisses  
man•tis•se
(wiskunde) Die deel van 'n getal, veral 'n logaritme, na die desimale punt
  1. Maar die aantal bisse van die mantisse en eksponent word bepaal deur die werklike tipe.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mantissa(en)
Nederlands: mantisse(nl) v
Enkelvoud Meervoud
  mantis    mantisse  
Meervoud van mantis; meer as een mantis.