Gaan na inhoud

massameter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Massameter
Enkelvoud Meervoud
  massameter    massameters  
massa + meter
mas•sa•me•ter
(fisika) 'n Instrument wat die massa meet deur die gewig te bepaal
  1. Gooi die inhoud van die emmer in die pan van die massameter wat, na gelang van die geval, vooraf gezero of gebalanseer is en bepaal die hektolitermassa daarvan[1]

    Sinonieme

Skaal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: balance(en), massometer(en)
Nederlands: weegschaal(nl) v/m