Gaan na inhoud

mat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   mat    mat     
Wat sonder glans is; dof
  1. Mat verf is dowwer, wat beteken dat dit nie baie blink nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: matte(en)
Nederlands: mat(nl)
Enkelvoud Meervoud
  mat    matte  
'n Stuk vloerbedekking
  1. Annrie onthou die geval van 'n slagoffer wat op 'n mat doodgebloei het. [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mat(en)
Nederlands: mat(nl) v/m