Gaan na inhoud

matroos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  matroos    matrose    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  matrosie     matrosies  
   
(lêer)
ma•troos
(skeepvaart) 'n persoon wat alle algemene en gereelde pligte aan boord van 'n skip uitvoer wat nodig is om die skip skoon en seewaardig te hou
'n Australiese matroos en sy hond is gered nadat hulle twee maande in die Stille Oseaan gedryf het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sailor(en)
Nederlands: matroos(nl) m